Die NG Kerk ondersteun Pravin Gordhan

Beste Kollegas

Ontvang hiermee die brief van die NG Kerk aan die SA minister van Finansies. Neels het ‘n kort inleiding geskryf soos julle sal sien.

Die brief is ook op die webwerf van die NG Kerk geplaas met die volgende link: http://ngkerk.org.za/wp/wp-content/uploads/2013/05/Mr-Pravin-Gordhan.doc

Sterkte met al julle werksaamhede – en onthou “an apple a day keeps the doctor away

Vriendelike groete

Rinel Hugo