REFO 500

Volgende jaar is dit die vyfhonderd-jarige vieringe van die Reformasie met spesiale aandag aan Martin Luther se bydrae. September is tradisioneel die tyd van die jaar wat die volgende jaar se kalender beplan en gedruk word. Neem kennis dat daar ‘n ongelooflike hoeveelheid materiaal ontwikkel word om gemeentes te ondersteun met dié vieringe.

Klik hier vir meer inligting

Klik hier om Reformasie 500 se logo af te laai [jpeg]

Klik hier om Reformasie 500 Internasionaal se logo af te laai [jpeg]

Klik hier om Reformasie 500 en die Reformasie 500 Internasionaal se logo af te laai [pdf]

 reformasie500-logo reformasie500-logo2