All posts by: NGKnetwerk

About NGKnetwerk

Tans is daar heelwat navraag oor die wyse waarop ‘n bydrae gelewer kan word om die nagevolge van sikloon Idai in Mosambiek aan te spreek. Meer as een van die NG Kerk se sinodes het lang verbintenisse met kerke en gemeenskappe in Mosambiek. Tydens die laaste ASM is daar op ‘n werkswyse besluit in die […]

Deel asseblief die onderstaande inligting met julle gemeentes. Gelukwense aan matrieks Sake waarvoor gebid kan word tydens Biddag vir Jeug en Onderwys Gemeentes word uitgenooi om 10 Februarie as Biddag vir onderwys in te ruim Die NG Kerk wil graag die matrieks van 2018 hartlike gelukwens met hulle sukses. Baie kinders en skole het ongelooflik presteer – […]

Beste Kollega Groete vanuit die kantoor van die Algemene Sinode. Ek vertrou dit gaan goed met jou en jou bediening. Pinkster is ʼn wonderlike tyd in ons kerklike jaar en ek vertrou dit was vir jou en jou gemeente ʼn verrykende belewenis. Ek wil graag twee sake onder jou aandag bring: Eerstens, daar is ʼn […]

Alan Paton, die gevierde skrywer en filosoof, het gesê: “Die grond is heilig. Dit kom immers van die Skepper self. Onderhou dit. Beskerm dit. Sorg daarvoor, want dit onderhou die mens, beskerm die mens, sorg vir die mens. Vernietig die grond, en jy vernietig die mens.” Dié aanhaling en talle gedeeltes in die Bybel maak […]

Beste Kollegas Hierdie week was die Algemene Sinodale Vergadering by Emseni, Kemptonpark gehou. Daar is oor heelwat sake van belang gesels, soos onder andere die talle berigte van korrupsie, magsmisbruik, swak bestuur  deur die regering, morele verval uit verskeie oorde en die uitsprake van die Openbare Beskermer.  Na aanleiding van hierdie besprekings het die Moderatuur […]

Beste Kollega Groete vir jou vanuit die kantoor van die Algemene Sekretaris. Ek hoop dit gaan goed en dat jy die goedheid en sorg van ons hemelse Vader op ʼn wonderlike manier ervaar. Hierdie brief gaan oor die posisie van die NG Kerk ten opsigte van die grondkwessie. Dit is ʼn saak waaroor die NG […]