Gustav Claassen Skrywe

29Sep 2016

Volgende jaar is dit die vyfhonderd-jarige vieringe van die Reformasie met spesiale aandag aan Martin Luther se bydrae. September is tradisioneel die tyd van die jaar wat die volgende jaar se kalender beplan en gedruk word. Neem kennis dat daar ‘n ongelooflike hoeveelheid materiaal ontwikkel word om gemeentes te ondersteun met dié vieringe. Klik hier […]

15Jun 2016

Beste kollega, Ontvang my tweede skrywe aan jou. Ek deel met jou vanuit die kantoor van die Algemene Sinode momente wat op kerklike terrein aan die gebeur is. In hierdie skrywe inligting oor die volgende onderwerpe: Teologiese Opleiding, Huweliksbevestigers, Jeugsake, Reformasie 500, Versoeningsgeleentheid 11 Junie, Droogtehulp. TEOLOGIESE OPLEIDING Teologiese Opleiding in die NG Kerk is […]

23May 2016

Die kerke van Suid-Afrika beplan ’n groot versoeningsveldtog saam met organisasies wat die leiers van die jeugopstande van 1976 en die diensplig-generasie verteenwoordig. Die tema, na aanleiding van Psalm 98, is: Sing ’n nuwe (Suid-Afrika) lied! Op 16 Junie word die Soweto-opstand van 1976 herdenk. Kerkleiers wil dié belangrike simboliese geleentheid gebruik word om ’n […]