Taakspanne

28Apr 2016

Neels Jackson Die kerke van Suid-Afrika beplan ʼn groot versoeningsveldtog in die land saam met organisasies wat die leiers van die jeugopstande van 1976 en die diensplig-generasie verteenwoordig. Die tema, na aanleiding van Psalm 98, is: Sing ʼn nuwe (Suid-Afrika) lied! Die veldtog sal begin met veertig dae van gebed van 7 Mei tot 15 […]

17Mar 2016

Litanie vir Palmsondag 2016 (Skuldbelydenis en Verootmoediging) Genadige God, ons dank u dat u die mensdom as een groot familie gemaak het met sy ryke skakering van volkere en kulture. Verryk ons lewens deur ons u teenwoordigheid in diegene wat anders as ons is te wys. Ons dank U dat U ons, asook elke ander […]

16Mar 2016

(ARNSA: The Anti-Racism Network of South Africa) Probleem van rassisme in Suid-Afrika Alhoewel daar in 1994 ʼn einde tot apartheid gekom het, dui verslae daarop dat daar ʼn oplewing in rassistiese insidente is en dat daar verharde, rassistiese houdinge in Suid-Afrika is. Tans is daar ook ʼn groeiende groep mense en organisasies wat opstaan teen […]