Beste Kollegas Hierdie week was die Algemene Sinodale Vergadering by Emseni, Kemptonpark gehou. Daar is oor heelwat sake van belang gesels, soos onder andere die talle berigte van korrupsie, magsmisbruik, swak bestuur deur die regering, morele verval uit verskeie oorde en die uitsprake van die Openbare Beskermer. Na aanleiding van hierdie besprekings het die Moderatuur […]
Tuis
Die NG Kerk en grondhervorming
Beste Kollega Groete vir jou vanuit die kantoor van die Algemene Sekretaris. Ek hoop dit gaan goed en dat jy die goedheid en sorg van ons hemelse Vader op ʼn wonderlike manier ervaar. Hierdie brief gaan oor die posisie van die NG Kerk ten opsigte van die grondkwessie. Dit is ʼn saak waaroor die NG […]
Verklaring van die NG Kerk Moderatuur
Beste kollegas Graag bring ek twee sake onder julle aandag. Die moderatuur het op 6 Februarie ‘n verklaring beskikbaar gestel met betrekking tot die regsproses wat aan die gang is. Die tweede saak handel oor die verkiesing van nuwe besture vir skoolbeheerliggame. Dit is ‘n uiters belangrike saak wat aandag verdien gesien in die lig […]
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Februarie 2018
Beste Kollegas Baie dankie vir die terugvoering op my vorige brief. Briewe vanuit my kantoor volg mekaar gewoonlik nie so vinnig op nie. Ek skryf egter om ʼn belangrike versoek aan julle elkeen deur te gee. Ons neem elke dag kennis van die ongelooflik uitdagende situasie ten opsigte van die droogte in die Wes-Kaap. Daar […]
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Januarie 2018
NG Kerk kommentare oor die Skolewet
Beste Kollega Soos belowe, stuur ek aan jou die NG Kerk se reaksie op die wysigingswetsontwerp met betrekking tot die Skolewet. Klik hier om die dokument af te laai. Dankie vir die goeie belangstelling en voorneme om te reageer. Dit is uiters belangrik. Jy is welkom om die NG Kerk se kommentaar te deel met […]
Opvolg: Skolewet en Verootmoediging
Beste Kollegas In my vorige brief het ek genoem dat ʼn wysigingswetsontwerp voorgelê is wat 46 klousules van die Skolewet ingrypend wil verander. Dit is van die uiterste belangrik dat beheerliggame en kerkgemeenskappe sal reageer op voorstelle ten opsigte van dié wysigings. Klik hier vir ʼn kort opsomming en kommentaar om die kern van waaroor die wysigings […]
Biddag: geweld, misdaad en droogte
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Oktober 2017
Uitspraak oor Godsdiens op skole
Beste kollega Die afgelope week of twee het die kerk kennis geneem van die CRL se reaksie op onder meer die NG Kerk se kommentaar op die regulering van godsdiens. Die NG Kerk het reeds daarop gereageer en ʼn artikel in Rapport van 2 Julie het berig dat die regulering van godsdiens baie sterk teengestaan […]
Pakket vir Biddag: Jeug en Kategese
Beste kollegas, Anriette de Ridder het vir die Biddag: Jeug en Kategese ‘n baie nuttige pakket saamgestel. Anriette is ‘n lid van die Taakspan Geloofsvorming: Jeug Groot dank aan Anriette om dit vir ons beskikbaar te stel. Klik hier vir Jeugdag familiediens preek [Word formaat] Klik hier vir Jeugdag familiediens preek [PDF formaat] Klik hier […]
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Mei (2) 2017
Beste kollegas Hierdie skrywe volg kort op die hakke van die vorige een. Ek wil net twee sake deurgee. 1. Die gebedsgids Soak our country in prayer nou ook in Afrikaans beskikbaar Die gebedsgids wat die NG Kerk saam met die SARK ontwikkel het, is ook nou in Afrikaans beskikbaar by die volgende skakel: www.resources.christians.co.za […]