Ons, die lede van die dagbestuur van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen, is opgewonde en dankbaar oor die toewyding en dankbaarheid waarmee die NG Kerk in al sy gestaltes die Here dien. Op talle terreine maak die kerk ’n lewegewende verskil en word miljoene se lewe daardeur geraak. Ons is ook dankbaar oor […]
Beste kollega Ek hoop en vertrou dat dit met jou goed gaan in ’n tyd wat ongelooflike eise aan ons stel. Die Covid-19-pandemie het baie van ons diep geraak. Baie het geliefdes verloor, uitdagings is aan ons en geliefdes se gesondheid gestel, bedienings moes totaal herstruktureer word. Talle predikante en lidmate beleef geestelike tamheid en […]
Wat moet die kerk nou doen Die NG Kerk neem met groot kommer en hartseer kennis van gebeure wat hom die afgelope paar dae in veral Kwa-Zulu Natal en Gauteng afspeel. Wyd verspreide insidente van chaos, plundering, geweld en gevolglik ook stygende lewensverlies is uiters onrusbarend. Die intensiteit van ongekende argelose dade van wetteloosheid het […]
Beste kollega Hopelik sal jy kan getuig dat dit in die huidige omstandighede met jou goed gaan. Laat ons nie ophou om in hierdie tyd vir mekaar te bid en mekaar te bemoedig nie. Met hierdie skrywe wil ek aan jou inligting deurgee oor die PEPUDA-wetgewing. Ek het al heelwat navrae van kollegas direk beantwoord. […]
Die Argivaris en Aktuarius het opdrag gekry om ’n handleiding saam te stel oor die hantering van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die sogenaamde POPI-wet (bekend as POPIA). Die handleiding is nou op die Algemene Sinode se webwerf beskikbaar. KLIK HIER om die handleiding af te laai. Neem asseblief kennis van die […]
Die Suid Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) is in ’n posisie om die name en besonderhede van predikante, priesters en pastore van lidkerke deur te gee ten einde as frontlinie-werkers geprioritiseer te word om entstof teen COVID-19 te ontvang. So ’n geleentheid kan natuurlik misbruik word en lei tot beskuldigings dat predikante onregverdig bevoordeel word. […]
Beste Kollega Ek vertrou dat dit met jou goed gaan te midde van sekerlik die moeilikste tyd in ons geskiedenis met die uitdagings wat COVID-19 bring. Daar is rede tot groot dankbaarheid oor die rol wat die NG Kerk in plaaslike gemeenskappe speel. Pragtige verhale van hoop is volop en spreek boekdele oor die getuienis […]
Die NG Kerk betreur in hierdie dae die hoë voorkoms van geweld in Suid-Afrika en die wêreld. Alles dui daarop dat die onderliggende aannames van mense oor hulle medemens nie strook met die fundamentele uitgangspunte van die Christelike geloof, asook die Grondwet van ons land nie. Die NG Kerk betreur alle vorme van meerderwaardigheid en […]
My bede in hierdie stadium is dat dit met jou goed gaan ongeag al die uitdagings wat aandag en energie van jou vra. Jy as leraar en pastor, met ’n wye spektrum van verantwoordelikhede, moet op baie vrae antwoorde gee en aan baie behoeftes aandag skenk. Mag die woorde van Klaagliedere 3:21-23, wat in ’n […]
Nog ’n brief in die moeilikste omstandighede denkbaar, maar ook ’n brief wat ná Paasfees geskryf word. Pase het in April 2020, in ’n ongelooflike moeilike tyd, as ’n geskenk na ons toe gekom. Die Paasgebeure het ons te midde van ’n uitdagende werklikheid weer met hoop gevul. Hoop het altyd geheue nodig. So lees […]
COVID-19 bied ongelooflike uitdagings aan ons elkeen. Dit is egter ook waar dat dit vir ’n missionale kerk geleenthede bied wat ons met oorgawe kan omarm. Die NG Kerk met al haar kundigheid, passievolle lidmate en infrastruktuur kan in ’n uitdagende konteks ’n wesenlike verskil maak en so ’n kragtige getuienis lewer.
Telefoon: 012 342 0092 x 204
Faks: 012 342 0370 OF 012 342 0380
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkerk.org.za
Straatadres:
H/v Jan Shoba- (Duncan-) en Pretoriusstraat
Hatfield
Pretoria.
(Ingang in Jan Shobastraat.)
Telefoon: 011 412 3441
Faks: 011 692 3893
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkgoudland.org.za
Straatadres:
NGK Helikonpark
Condorrylaan
Randfontein
Telefoon: 011 975 8220
Faks: 011 975 4889
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkhoeveld.co.za
Straatadres:
Gladiatorstraat 56
Rhodesfield
Kemptonpark
Telefoon: +264 61 374 350
Faks: 088 656 1727
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkn.com.na
Straatadres
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Telefoon: 033-3452276/7/8
Faks: 086 551 8911
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkzn.org.za
Straatadres:
51 Drydenweg
Pietermaritzburg
Kwa-Zulu Natal
(Op dieselfde terrein as die NG kerk Hayfields)
Telefoon: 012-440 6525
Faks: 086 565 1776 / 086 565 2913
E-pos: [email protected]
Webblad: www.noordsin.co.za
Straatadres:
Steve Bikostraat (vroëer Mearsstraat) 125B
Sunnyside
Pretoria
Telefoon: 053-832 9581/2
E-pos: [email protected]
Webblad: noordkaap.ngkerk.net
Straatadres:
Lawsonstraat 72
Kimberley
Telefoon: 012 804 9543
Faks: 086 231 0363
E-pos: [email protected]
Webblad: www.sinoos.co.za
Straatadres:
Jan Albertslaan 1
Val de Grace
Pretoria
Telefoon: 041 365 3159
Faks: 0865 860 623
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkok.co.za
Straatadres:
Bybelhuis
Cotswoldlaan 31
COTSWOLD
Port Elizabeth
Telefoon: 051 406 6700
Faks: 051 447 2145
E-pos: [email protected]
Webblad: www.ngkerkvrystaat.co.za
Straatadres:
Van Heerdenweg 20
Wilgehof
Bloemfontein
Telefoon: 957 7104
E-pos: [email protected]
Webblad: www.kaapkerk.co.za
Straatadres:
De Langestraat 5 / Pastoriestraat 11
Bellville
Kaapstad