Dr Andrew Kok (Bestuurder Argief)
Die argivaris belas met Argief uit elk van die kerkargiewe:
Stellenbosch: me Collette de Wet (me Karen Minnaar)
Bloemfontein: mnr Adriaan de Ruiter (dr Nico Dicks)
Pietermaritzburg: mev Hannelize van Wyk (dr Barry Tolmay)
Pretoria: ds Gideon du Toit (mev Elna de Bruin)
Windhoek: ds Thijs van der Merwe (ds Hanno Visser)
Die kundige op die terrein van argiefwese
Prof Francois Muller (NWU) (mnr Nandor Sarkady)
Die Bestuurder van die Argief op Stellenbosch
Dr Andrew Kok (mev Karen Minnaar)
Ex Officio (met stemreg): Inligtingsbeampte van die NG Kerk: dr Gustav Claassen
Adjunkinligtingsbeampte: dr Andrew Kok
Taakspan se werksaamhede
Die Kerkargief dien as die korporatiewe geheue van die kerk uit en stel verder die kerk in staat om sy funksies op ’n logiese, verantwoordelike en konsekwente wyse voort te sit.
Die versameling, bewaring, ontsluiting en gebruik van argivalia bewoord die getuienisse oor die handelinge van God in en deur sy kerk in ’n bepaalde gebied. Deur die prosesse van versameling, bewaring, ontsluiting, navorsing en publikasie word argivalia bewaar, beskikbaar gemaak deur nuwe navorsing en beskerm dit die kerk teen ongeregverdigde aansprake en duur eise