All posts by: cobus

About cobus

Wat moet die kerk nou doen Die NG Kerk neem met groot kommer en hartseer kennis van gebeure wat hom die afgelope paar dae in veral Kwa-Zulu Natal en Gauteng afspeel. Wyd verspreide insidente van chaos, plundering, geweld en gevolglik ook stygende lewensverlies is uiters onrusbarend. Die intensiteit van ongekende argelose dade van wetteloosheid het […]

Die NG Kerk se Algemene Sinode is daartoe verbind om geloofsonderskeidend wysheid te vind oor moeilike etiese sake. Die Bybel, as die Woord van God, is die basis van ons nadenke oor ons identiteit en dissipelskap. Na ‘n lang en moeisame proses van studie, gesprek, luister en onderskeiding het die Sinode nou die volgende besluit […]