All posts by: NGKnetwerk

About NGKnetwerk

Beste kollega Hopelik sal jy kan getuig dat dit in die huidige omstandighede met jou goed gaan. Laat ons nie ophou om in hierdie tyd vir mekaar te bid en mekaar te bemoedig nie. Met hierdie skrywe wil ek aan jou inligting deurgee oor die PEPUDA-wetgewing. Ek het al heelwat navrae van kollegas direk beantwoord. […]

Die Argivaris en Aktuarius het opdrag gekry om ’n handleiding saam te stel oor die hantering van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die sogenaamde POPI-wet (bekend as POPIA). Die handleiding is nou op die Algemene Sinode se webwerf beskikbaar. KLIK HIER om die handleiding af te laai. Neem asseblief kennis van die […]

Die Suid Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) is in ’n posisie om die name en besonderhede van predikante, priesters en pastore van lidkerke deur te gee ten einde as frontlinie-werkers geprioritiseer te word om entstof teen COVID-19 te ontvang. So ’n geleentheid kan natuurlik misbruik word en lei tot beskuldigings dat predikante onregverdig bevoordeel word. […]

Beste Kollega Ek vertrou dat dit met jou goed gaan te midde van sekerlik die moeilikste tyd in ons geskiedenis met die uitdagings wat COVID-19 bring. Daar is rede tot groot dankbaarheid oor die rol wat die NG Kerk in plaaslike gemeenskappe speel. Pragtige verhale van hoop is volop en spreek boekdele oor die getuienis […]

My bede in hierdie stadium is dat dit met jou goed gaan ongeag al die uitdagings wat aandag en energie van jou vra. Jy as leraar en pastor, met ’n wye spektrum van verantwoordelikhede, moet op baie vrae antwoorde gee en aan baie behoeftes aandag skenk. Mag die woorde van Klaagliedere 3:21-23, wat in ’n […]

Nog ’n brief in die moeilikste omstandighede denkbaar, maar ook ’n brief wat ná Paasfees geskryf word. Pase het in April 2020, in ’n ongelooflike moeilike tyd, as ’n geskenk na ons toe gekom. Die Paasgebeure het ons te midde van ’n uitdagende werklikheid weer met hoop gevul. Hoop het altyd geheue nodig. So lees […]

Beste Kollegas Ek kry in hierdie stadium redelik baie navrae oor begrafnisse. Die kommunikasie deur amptelike kanale is in baie opsigte nie duidelik nie. In gesprekke tot dusver met regeringswoordvoerders kom daar nie altyd meer duidelikheid nie. Die Minister van Saamwerkende Regering het op 23 Maart ’n tweede, aanvullende stel regulasies uitgevaardig wat daarop gemik […]