Dit is met buitengewone ontsteltenis dat ons kennis geneem het van die skade wat oproeriges aangebring het aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Wesmoot se kerkgebou. ‘n Samelewing wat nie meer respek het vir gelowiges se plekke van aanbidding nie, behoort ernstige selfondersoek te doen. Ons doen ‘n beroep op alle politieke- en gemeenskapsleiers om met […]