Dr Gustav Claassen (Voorsitter) (Algemene Sekretaris)
Dr Lourens Bosman (Algemene Bestuurder)
Dr Déwyk Ungerer (ATR)
Ds Petrus BothaATFB)
Ds Francois Retief (DKV)
Ds Hannes Windell (ASM)
Taakspan se werksaamhede
Die Bedryfspan se taak is die operasionele bestuur en koördinering van die beDryf en steundienste van die Algemene Sinode. Hierdie steundienste is administrasie, fonDse en bates, regte, diensverhoudinge en kommunikasie. Die span verleen dag-tot-dag beDryfsondersteuning aan die taakspanne van die Algemene Sinode en koördineer die werksaamhede van die ondersteuningsdienste. Die BeDryfspan sorg verder vir funksionele kantore en bepaal beleid vir die beDryfsondersteuningsisteem. Die begroting van die Algemene Sinode word in oorleg met die Taakspan FonDse en Bates gefinaliseer. Daar is twee sub-taakspanne nl Diensverhoudinge en Eiendomme wat omsien na die personeel en vaste eiendom van die Algemene Sinode.