Algemene Taakspan Bybelvertaling en-Verklaring

NG Kerk-dosenterade:
OT: proff Louis Jonker (US), Dirk Human (UP), Lodewyk Sutton (UV)
NT: prof Marius Nel (US), dr Hanré J v Rensburg (UP), prof DF Tolmie (UV)

Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Drr Quintus Heine en Francois Sieberhagen

Taakspan se werksaamhede
Bybelvertaling: Betrokke by nuwe Bybelvertalings van die Bybelgenootskap van SA, byvoorbeeld die 2020 Afrikaanse Vertaling
Bybelverklaring: ​Verantwoordelik vir die beskikbaarstelling van stukke waarin die Bybel op ’n verantwoordelike manier uitgelê word
Bybelverspreiding: Verantwoordelik vir die bevordering van Bybelverspreiding in die Suid-Afrikaanse samelewing