Die predikant en die gemeente in week 10 van die COVIDgrendeltyd.
Die eerste 2020 Predikantepaneel vraelyste is in die tiende week van die grendeltyd ingevul. Die opname werp lig op predikante se behoeftes, persepsies en houdings te midde van die COVID-19 pandemie.