BESLUIT: ALGEMENE SINODE 2013
“Wat beteken dit om ʼn denominasie te transformeer na ʼn missionale gemeente? Binne hierdie breër vraag word die terrein van ondersoek vir Gemeentebediening omskryf as: Hoe lyk die bedienings-praktyke van uitnemende missionale gemeentes in die NG Kerk?
Die Algemene Sinode besluit in 2013 dat ’n netwerk vir Gemeentebediening gevestig word om die Algemene Sinode te adviseer. Klik hier vir die Algemene Sinode verslag van 2015.
Kontak:
Dr Lourens Bosman
[email protected]
Verslae ter inligting: