Algemene inligting rakende die bevestiging en registrasie van huwelike
Departement Binnelandse Sake se webblad: www.home-affairs.gov.za
Belangrike inligting vir Huweliksbevestiger
NUUTSTE GESPREK MET DIE DEPT VAN BINNELANDSE SAKE.
2016 – Departement Binnelandse sake
Gesprek met die Departement oor die registrasie van huweliksbevestigers, diens by inhandigingskantore en die skuif van huweliksbevestigers se leêrs van een kantoor na ‘n ander.