Voorsitter: Ds Anriette de Ridder
Skriba: ds Lerisa Meyer
Onder-Voorsitter: ds Wynand van Niekerk
Add lid: ds Francois Maritz
Wes-Kaapland: ds Christi Thirion
Oos-Kaapland: ds Nardus Greyling
Noord-Kaapland: ds Chris van der Linde
KwaZulu-Natal: ds Lerisa Meyer
Vrystaat: ds Francois Lamprecht
Goudland: ds Adelle Swanepoel
Noordelike Sinode: ds Wynand van Niekerk
Hoëveld: ds Waldo Niemandt
Oostelike Sinode: ds Carli Fourie
Namibië: me Carmen Steyn (Jeugwerker)
Subspanne:
Kategese: ds Wynand van Niekerk
Imagine: ds Anriette de Ridder
Taakspan se werksaamhede
Taakspan Geloofsvorming: Jeug is verantwoordelik vir die holistiese netwerke en samewerking van jeugbedienings in die kerk. Dit sluit die koördinering tussen subspanne soos kategese en #Imagine met verteenwoordigers van elke streeksinode in.