Nuwejaarsdag 1 Januarie
Week van gebed Januarie
Lydensweke begin 27 Februarie
Biddag vir Opvoeding en Onderwys 13 Februarie
Sinodale Dankdag (VS) 14 Februarie
Aswoensdag 2 Maart
Wêreldbiddag vir vroue 4 Maart
Wêreldbiddag vir mans 5 Maart
Menseregtedag 21 Maart
Dag van Danksegging en Verootmoediging 3 April
Goeie Vrydag 15 April
Paasfees 17 April
Gesinsdag 18 April
Vryheidsdag 27 April
Werkersdag 1 Mei
Sinodale Bid- en Dankdag (Kaap) 1 Mei
Arbeidsondag 8 Mei
Moedersdag 8 Mei
Hemelvaart 26 Mei
Pinksterfees 5 Junie
Biddag vir die Ekologie 5 Junie
Biddag vir Jeug en Kategese 14 Junie
Jeugdag 16 Junie
Nasionale Dag vir Blindes 19 Junie
Vadersdag 19 Junie
Biddag vir Alkoholiste (VS) 26 Junie
Biddag vir Middel- en Rehabilitasie-Afhanklikes (NAM) 26 Junie
Nasionale Vrouedag 9 Augustus
Bybelsondag 28 Augustus
Nasionale Biddag vir Dowes 4 September
Leprosiedag (Melaatse) 11 September
Sinodale Bid- en Dankdag (VS) 11 September
Toerustingsondag 11 September
Erfenisdag 24 September
Bediening aan die Jode 2 Oktober
Biddag vir Bejaardes 2 Oktober
Biddag vir Gesondheidsdienste 16 Oktober
Hervormingsfees 30 Oktober
Biddag vir Beskermingsdienste 20 November
Biddag in Aansluiting by Wêreldvigsdag 4 Desember
Wêreldvigsdag 1 Desember
Versoeningsdag 16 Desember
Kersdag 25 Desember
Welwillendheidsdag 26 Desember