Nuwejaarsdag 1 Januarie
Week van gebed Januarie
Lydensweke begin 14 Februarie
Biddag vir Opvoeding en Onderwys 14 Februarie
Sinodale Dankdag (VS) 14 Februarie
Aswoensdag 17 Februarie
Wêreldbiddag vir vroue 5 Maart
Wêreldbiddag vir mans 6 Maart
Menseregtedag 21 Maart
Dag van Danksegging en Verootmoediging 4 April
Goeie Vrydag 2 April
Paasfees 4 April
Gesinsdag 5 April
Vryheidsdag 27 April
Werkersdag 1 Mei
Sinodale Bid- en Dankdag (Kaap) 2 Mei
Arbeidsondag 2 Mei
Moedersdag 9 Mei
Hemelvaart 13 Mei
Pinksterfees 23 Mei
Biddag vir die Ekologie 6 Junie
Biddag vir Jeug en Kategese 13 Junie
Jeugdag 16 Junie
Nasionale Dag vir Blindes 20 Junie
Vadersdag 20 Junie
Biddag vir Alkoholiste (VS) 27 Junie
Biddag vir Middel- en Rehabilitasie-Afhanklikes (NAM) 27 Junie
Nasionale Vrouedag 9 Augustus
Bybelsondag 29 Augustus
Nasionale Biddag vir Dowes 5 September
Leprosiedag (Melaatse) 12 September
Sinodale Bid- en Dankdag (VS) 12 September
Toerustingsondag 12 September
Erfenisdag 24 September
Bediening aan die Jode 12 Oktober
Biddag vir Bejaardes 3 Oktober
Biddag vir Gesondheidsdienste 17 Oktober
Hervormingsfees 31 Oktober
Biddag vir Beskermingsdienste 21 November
Biddag in Aansluiting by Wêreldvigsdag 28 November
Wêreldvigsdag 1 Desember
Versoeningsdag 16 Desember
Kersdag 25 Desember
Welwillendheidsdag 26 Desember