Koördineringspan

Algemene Bestuurder: dr Lourens Bosman (Voorsitter)

Sinodale verteenwoordigers

Wes-Kaapland: dr Frederick Marais

Oos-Kaapland: ds Danie Mouton

Noord-Kaapland: ds Christo Jonck

KwaZulu-Natal: dr Barry Tolmay

Vrystaat: dr Leon Foot

Goudland: ds Anton Mieny

Noordelike Sinode: ds Paul Grobler

Hoëveld: ds Hannes Windell

Oostelike Sinode: ds Francois Retief

Namibië: ds Thijs van der Merwe

Taakspan se werksaamhede

Koördineer die operasionele funksies van die Algemene Sinode en ASM wat sinodes raak. Dit is ‘n forum wat werksaamhede koördineer en kundigheid met mekaar deel en van waar inligting na die sinodes versprei word. Elke sinode wys ‘n verteenwoordiger aan wat met die operasionele werk van die sinode besig is, verkieslik ‘n Predikant in Sinodale Diens (PSD). Die Algemene Bestuurder dien ex officio as sameroeper.