Prof Johan van der Merwe
Mnr Len Dekker
Mnr Jan Roodie
Taakspan se werksaamhede
Die ASM het ‘n onafhanklike liggaam aangewys wat as ‘n klankbord kan dien vir die werksaamhede van die AS, die ASM en taakspanne. Hierdie is nie ‘n tweede tugliggaam nie maar ‘n sagter funksie van advies voordat probleme of geskille in formele prosesse of op appél geneem word.
Dit is ook nie ‘n kommissie met deurlopende funksies nie, maar hanteer klagtes en dispute wanneer dit na vore kom. Waar daar geskille ontstaan moet dit altyd eers interpersoonlik hanteer word en slegs as dit vasloop, word die onafhanklike klankbord vir advies en in uiterste gevalle, vir beslegting genader.
Die volgende is tipiese sake wat deur die klankbordfunksie hanteer kan word: