Dr Déwyk Ungerer (Voorsitter -Aktuarius) & (Predikantesake)
Ds Attie Nel (Ondervoorsitter)
Ds Charl Stander (Skriba)
Sinodale Verteenwoordigers (met sekundi)
Wes-Kaapland: ds Charl Stander (dr Quintus Heine)
Oos-Kaapland: ds Jan Grobbelaar (ds Wimke Jurgens)
Noord-Kaapland: ds Marnus Geyser
KwaZulu-Natal: ds Pieter Swanepoel (dr Jacobus de Bruyn)
Vrystaat: ds Christo Weideman (dr Hannes de Kock)
Goudland: ds Poena van der Merwe (ds Wicus van der Merwe
Noordelike Sinode: ds Attie Nel
Hoëveld: ds Jeanine Hepburn (ds Hannes Windell)
Oostelike Sinode: ds Willem Esterhuizen
Namibië: ds Thijs van der Merwe (ds Kenneth McKenzie)
Kerklike doesnt – dr Betus Celliers
Predikantesake – ds Charl Stander
Taakspan se werksaamhede
Die Algemene Taakspan Regte word saamstel deur die tien aktuariusse van die tien samestellende sinodes. Die taakspan se primêre funksie is om advies te gee oor die interpretasie en toepassing van die Kerkorde, die reglemente en die besluite van die Algemene Sinode. Verder maak die taakspan ‘n studie van sake wat deur die Algemene Sinode na die taakspan verwys word en bedien die Algemene Sinode, die ASM en ander kerklike vergaderings met advies en aanbevelings.