Teologiese Opleiding

FAKULTEIT TEOLOGIE

Met die ontstaan van talle gemeentes in Suid-Afrika het die behoefte na teologiese opleiding ‘n groeiende prioriteit geword. So kom die eerste Teologiese Kweekskool (Seminarium) in 1859 op Stellenbosch tot stand. In 1963 word dit die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Stellenbosch. Amper tagtig jaar later, in 1937, word die opleiding van predikante na die noorde van die land uitgebrei met die totstandkoming van die Teologiese Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria. Die totstandkoming van die Teologiese Fakulteit aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat vind in 1978 tydens die Algemene Sinode se sitting in Bloemfontein plaas, met die eerste klasse wat in 1981 begin.

TYDSKRIFTE

STOFBERG

Waar die opleiding van swart leraars baie jare aan die Stofberggedenkskool en daarna aan die Witsieshoek- Teologiese Inrigting geskied het, vind dit nou by die Fakulteit Teologie Bloemfontein plaas. Aansoekvorms en verdere besonderhede kan op aanvraag van die rektor van die inrigting verkry word. Die teologiese skole is by universiteite ingeskakel, en die sillabusse van die universiteite word gevolg met aanvullende kursusse soos deur die kerk bepaal. Die kursus vir leraars duur ses jaar.

Vanaf 1997 word die opleiding by die Universiteit van die Vrystaat in samewerking met die Ned Geref Kerk in die OVS en NG Kerk in Afrika Phororo gedoen.

Posadres: Fakulteit Teologie, Posbus 339, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein 9300.
Tel: 051 401 2668.
Navrae: Annelien Labuschagne
E-pos: [email protected]

WELLINGTON

HUGENOTE KOLLEGE, WELLINGTON
Uitvoerende Hoof: Ds WC van der Merwe, Posbus 16, Wellington, 7654
Tel: 021 873 1181
Faks: 021 873 2377
E-pos: [email protected]
Webblad: www.hugenote.com

HBI – HUGENOTE BYBELINSTITUUT
Tel: 021 873 1181
E-pos: [email protected]
Webblad: www.hugenote.com

NBI – NEHEMIA BYBELINSTITUUT
Bestuurshoof: Mr Phaphile Celesi, Nehemia Bybelinstituut, Posbus 5, Wellington 7654
Tel: 021 864 8200
Faks: 021 864 8282
E-pos: [email protected]
Webblad: www.nehemiah.co.za

CHRISTEN VIGSBURO (CABSA)
Bestuurder
: Me Aneleh Fourie-Le Roux
Tel: 021 873 0028 / 021 864 1988
Faks: 021 873 1445
E-pos: [email protected]
Webblad: www.cabsa.org.za

TOERUSTINGSBURO VIR INTERKULTURELE WERKERS
Hoof
: Dr R van Velden
Tel: 021 873 0028/1445
Faks: 021 873 1445
E-pos: [email protected]

BUITELANDSE INRIGTINGS

NAMIBIA EVANGELICAL THEOLOGICAL SEMINARY (NETS)
Tel: +264 (0)61 222 885
Faks: +264 (0)61 222 945
Website: www.nets.edu.na

MORGENSTER, ZIMBABWE
Murray Theological College, PO Morgenster, Zimbabwe, started as an Evangelists’ Training School on 22 June 1925. In 1936 the first students for Ministers’ training were enrolled. Training is also provided for wives of students.

Tel: 00263 712 219364
E-mail: [email protected]

JOSOPHAT MWALE THEOLOGICAL INSTITUTE (FORMERLY NIFCOTT) AT NKHOMA
In 1993 the Nkhoma Institute for Continuing Theological Training (Nifcott) was established at Nkhoma with a twofold purpose:

  • To supplement the training offered at Zomba, particularly in the field of Practical Theology. Within a period of nine months the students are thoroughly oriented and prepared for congregational ministry.
  • To offer in-service-training for ministers who are already serving in congregations.

The name of the institution was changed to “Josophat Mwale Theological Institute” at the Synod meeting in October 2005.

The Principal of Josophat Mwale Theological Institute is Rev AM Nthala. Since April 2004 Nifcott is also running an intensive theological training course. This is a “crash programme” designed to alleviate the accute shortage of ministers in the church. The new intake after 10 students graduated in 2006 is 8 and the course will run for four years instead of two years. JMTI has joined other institutions that are awarded Diploma in Theology recognised by the University of Malawi. If some of the 8 students get an average mark above 65 points then they will qualify for a BD degree and go to Zomba Theological College where they will study for two further years to complete their BD degree studies.

Principal: Rev AM Nthala.
Staff: Rev AJM Mnthambala; Rev SJ Chikoti
Staff at Yoswa School (for students’ wives): Mrs Agnes Chimkoka (headmistress), Mrs E Mnthambala.
Address: PO Box 38, Nkhoma, Malawi.

HEFSIBA – INSTITUUT VIR CHRISTELIKE HOëR ONDERWYS, VILA ULóNGUè, MOSAMBIEK
Open in Feb 1994 met eerstevlak Bybelskoolopleiding en ds W Bester as dosent. In 1995 word die skool verder ontwikkel en gevestig as die Hefsiba Teologiese Skool olv ds H Taute. Op 11 Maart 2005 ken die staat universitêre status toe aan Hefsiba. Hefsiba bied ook nou ’n Honneurskursus aan in samewerking met die Noordwes-Universiteit. Behartig opleiding van IRMleraars asook die opleiding van leraars vir ander kerke en bied ook Bybelklasse en vigsvoorligting aan vir geestelike leiers, lidmate en die eggenotes van studente. Die Christen Werkers Kursus duur een jaar, die Diploma Kursus drie jaar en die BTh vier jaar in samewerking met die Noordwes-Universiteit. Werk onder Opleidingskomitee van die Algemene Sinode. In Mosambiek stigterslede van Teologiese Assosiasies: Aitemo en Proforte. Lid van Netact wat deur Stellenbosch Teologiese Fakulteit begin is en met hulle ondersteuning betrokke by teologiese opleiding in Kinkuni, Angola.

Rektor: Ds Manassa Matiquele.
Vise-rektor: Ds Samuel Matunda.
Dosente: KP du Preez (Dir Akademies en Voorsitter van Aitemo), MF Matiquele, Timoteo Maseko, Samuel Matunda, Miguel Nobre, Me T Capece en Petria Theron.
Dir Finansies en Administrasie: Miguel Nobre.
Hoof: Beplanning en Uitvoerende Beampte Akademiese Administrasie: Mev Antoinette du Preez.
Vrouekursus: Mev T. Capece (Direkteur); Antoinette du Preez en Olina Matiguele en eggenotes van ander dosente.
Adres: CP3, Vila Ulónguè, Angónia-Tete, Mosambiek; gebruik ook PO Box 312, Dedza, Malawi;
E-pos: [email protected], tel +258 25 252 021, sel +258 82 7517 700